Front Nasionaal is die beste besluit wat jy kan maak

By Front Nasionaal fokus ons op drie oorkoepelende aspekte van ons Volk om ten einde aanspraak te kan maak op self beskikking, soos dit in die mense regte handves vervat is.

Front Nasionaal Politieke Party

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.

Burgerlike Beskerming

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.

Volksteun SA

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.

Wie is Front Nasionaal

Front nasionaal is ‘n geregistreerde Politieke Party wat ons daarop toespits en beywer om die konstitusionele reg tot Self-beskikking vir die Afrikaner/Boere volk te verkry:

 

Artikel 235 van die Suit Afrikaanse Grondwet

“Die Suid-Afrikaanse bevolking as geheel se reg op selfbeskikking soos in hierdie Grondwet vergestalt, belet nie, binne die raamwerk van dié reg, die erkenning van die konsep van die reg van enige gemeenskap wat ʼn gemeenskaplike kultuur- en taalerfenis deel, op selfbeskikking binne ʼn territoriale entiteit in die Republiek of op enige ander wyse, soos deur nasionale wetgewing bepaal”

Die Front Nasionaal span

Hiermee stel ons julle graag voor aan die Front Nasionaal span, kontak ons gerus, ons sien uit daarna om U vrae te beantwoord
' foto van Jannie Kuhn, die Nasionale leier van front Nasionaal

Jannie Kuhn

Nasionale Leier van Front Nasionaal

Mnr Jannie Kuhn is woonagtig in die Upington distrik en tans die Nasionale leier van Front Nasionaal. Hy is 'n man van integriteit en met se Christelike normes en waardes hou hy die Front Nasionaal span op koers

' Foto van advokaat Jurg Prinsloo

Advokaat Jurg Prinsloo

Regs Spesialis

Advokaat Jurg Prinsloo is 'n fantastiese aanwins vir Front Nasionaal. Hy dryf al ons projekte waar ons weerstand bied teen die vergrype en onderdrukking van ons Volk deur die regering van die dag. Hy spesialiseer in mense regte en grondsake, gevolglik staan Front Nasionaal nie 'n duit terug vir enige aanslag op ons mense nie.

'n Fotot van Daniel Lotter, die hoof van informasie van Front Nasionaal

Daniel Lotter

Hoof van Informasie en Party Woordvoerder

Daniël Lotter is gegradueer in Opvoedkunde en Taal. Hy is tans werksaam by die College in Stellenbosch en is nog altyd betrokke in die politiek. Vanweë sy breë historiese- en politieke kennis het hy nie gelyke in taalvaardigheid, veral met betrekking tot sake wat Volksverwant is.

Ruby Von Rails

Ruby Von Rails

Lead Developer

Small batch vexillologist 90's blue bottle stumptown bespoke. Pok pok tilde fixie chartreuse, VHS gluten-free selfies wolf hot.

Inverness McKenzie

Inverness McKenzie

Business Owner

"We have no regrets! After using your product my business skyrocketed! I made back the purchase price in just 48 hours! I couldn't have asked for more than this."

Hanson Deck

Hanson Deck

Independent Artist

"Your company is truly upstanding and is behind its product 100 percent. Hestia is worth much more than I paid. I like Hestia more each day because it makes easier."

Natalya Undergrowth

Natalya Undergrowth

Freelancer

"Thank you for making it painless, pleasant and most of all hassle free! I am so pleased with this product. Dude, your stuff is great! I will refer everyone I know."

Blog

Get in Touch

Contact Us