Nuus

Aktuele Nuus

  • Farm attacks: When meddlesome people don’t think about consequences

    No Comments
    EXPLOSIVE: WHO ARE THE INSTIGATORS OF RACIAL HATRED AGAINST WHITE FARMERS? FRONT NATIONAL NAME AND SHAME Hannes Engelbrecht Almost everybody knows the name of Andile Mngxitama and his racist remarks against white farmers. But who are Bronwen Manby (researcher of the Africa Division HRW), Rumbi Mabuwa, Cheryl Goodenough of Ixopo, Peter Takirambudde, LaShawn Jefferson, legal … Continue reading "Farm attacks: When meddlesome people don’t think about consequences"... »
  • 64000 SAYS NO TO SCHOOLS ACT AMENDMENT

    64000 SAYS NO TO SCHOOLS ACT AMENDMENT

    No Comments
    FRONT NATIONALS SUBMITS LETTER OF OBJECTION AGAINST PROPOSED AMENDMENT TO SCHOOLS ACT SIGNED BY 64000 09-11-2017 Front National South Africa submitted a letter of objection against the proposed Amendment to the Schools Act, to the office of the Director General of Education earlier today. The letter stated: The Director General Department of Basic Education Private … Continue reading "64000 SAYS NO TO SCHOOLS ACT AMENDMENT"... »
  • Petition against the proposed amendments of the Schools act

    Petition against the proposed amendments of the Schools act

    No Comments
    Please click on this link to sign the proposed petition. It is in the interest of all our children's future:... »
  • DIE NUWE GESIG VAN SWART PROPAGANDA

    DIE NUWE GESIG VAN SWART PROPAGANDA

    No Comments
    Die koms van die sosiale media het die verspreiding van inligting oneindig makliker gemaak, maar ook joernaliste van mense gemaak wat nie die vaardigheid het om die verantwoordelikheid van joernalistiek te dra en te onderhou nie. Daarmee is Pandora se kissie oopgemaak vir ‘n herlewing van Swart Propaganda, wat hedendaags oral probleme veroorsaak. Op die … Continue reading "DIE NUWE GESIG VAN SWART PROPAGANDA"... »

Politieke Nuus

  • Hare waai tussen Zuma en Ramaphosa

    No Comments
    ‘ALLE HEL GAAN LOSBREEK’: ZUMA Hannes Engelbrecht Die Afrika spreekwoord lui: “Waar die olifante baklei, groei die gras nooit weer nie”. Dit blyk nou dat die Zuma/Ramaphosa-geveg veel erger is as wat Suid Afrikaners gedink het. Die oud-intelligensiehoof van Umkhonto we Sizwe en terroristebaas in Mosambiek en Zambie het nog lank nie gaan le teen … Continue reading "Hare waai tussen Zuma en Ramaphosa"... »
  • Vreemde haat teen Afrikaans as taal

    No Comments
    AFRIKAANS: KAN IEMAND SO HAAT? Hannes Engelbrecht “A language which will make any modest woman blush”. Nooit in die geskiedenis is enige ander taal so aktief gehaat en ondermyn as Afrikaans nie. Daar was baie konflikte oor godsdiens, ideologie en grondgebied, maar taal, soos in België en Kanada, was nog altyd redelik intellektueel benader as … Continue reading "Vreemde haat teen Afrikaans as taal"... »
  • Die betekenis van die Retief-moord 6 Februarie 1838

    No Comments
    Herdenking van die massa-moord op Piet Retief en die res van die Trekker-afvaardiging na Dingaan, koning van die Zoeloes – 6 Februarie 1838: ǹ Les uit die geskiedenis vir hedendaagse Afrikaners. Op 6 Februarie 2018 herdenk die Afrikanervolk een van die belangrikste gebeurtenisse in sy geskiedenis: Die barbaarse massa-moord op die verkose leier van die … Continue reading "Die betekenis van die Retief-moord 6 Februarie 1838"... »
  • Selfbeskikking en beeldende kuns

    No Comments
    SELFBESKIKKING en BEELDENDE KUNS Hannes Engelbrecht Diegene wat ons reeks volg oor kultuurverskille tussen die Afrikaner en die Afrikaan weet seker reeds dat die multikulturele droom van Suid Afrika ‘n mislukking was. Van die boustene van ‘n kultuur is beeldende en uitvoerende kunste. Hoe daar hieraan uiting gegee word vat aan die siel en skeppingsdrang … Continue reading "Selfbeskikking en beeldende kuns"... »

Ekonomiese Nuus

  • Skenk vandag vir jou vryheid!

    No Comments
    DANKIE VIR JOU BYDRAE! Blaai jy deur facebook is elke vierde pos ‘n versoek om geld: dit is vir armsorg, hofverskynings, mediese kostes, politieke bedrywighede, eiegewin, huur, elektrisiteit. Die lys en die organisasies is oneindig. Jy kan sms, jy kan EFT, jy kan direk inbetaal, jy kan deur PnP stuur. Natuurlik maak dit ‘n mens … Continue reading "Skenk vandag vir jou vryheid!"... »
  • GIGABA – Die wolf in omkoop-skaapsklere

    GIGABA – Die wolf in omkoop-skaapsklere

    No Comments
    GIGABA – Die wolf in omkoop-skaapsklere Malusi Gigaba, die arrogante Minister van Finansies, beter bekend as Bra Gigs instaMinister, is ‘n pierewaaier wat te koop is aan die hoogste bod. Sy bande met die Guptas is lank onder die deken gehou, maar ‘n voormalige vriendin, *Buhle Mkhize, het hierdie week geen doekies omgedraai toe sy in ‘n bekgeveg met Gigaba se eggenote Norma betrokke geraak het op Twitter nie.... »
  • Wie is jou Koning, Suid Afrika?

    Wie is jou Koning, Suid Afrika?

    No Comments
    Wie is jou Koning, Suid Afrika? Belastingbetalers in Suid Afrika betaal sowat R650 miljoen per jaar om koningshuise en tradisionele leiers te onderhou. Sewe koningshuise lei heerlike lewens binne die land wat sogenaamd “demokraties” is.... »
  • Landbou Produkte

    Landbou Produkte

    No Comments
    Landbou Produkte So, jy koop by Pick 'n Pay? Jy stap by Pick n Pay in en doen jou inkopies? Behalwe vir die ingevoerde hoender en skaap wat ‘n paar weke bevrore in die skeepsruim was, koop jy maar die ander produkte op die rakke? Mens moet mos eet. Op die voorblad van Beeld is ‘n berig oor Allistair Coetzee wat reken die Bokke is op die drumpel van ‘n deurbraak.... »

Politieke Nuus

  • Hare waai tussen Zuma en Ramaphosa

    No Comments
    ‘ALLE HEL GAAN LOSBREEK’: ZUMA Hannes Engelbrecht Die Afrika spreekwoord lui: “Waar die olifante baklei, groei die gras nooit weer nie”. Dit blyk nou dat die Zuma/Ramaphosa-geveg veel erger is as wat Suid Afrikaners gedink het. Die oud-intelligensiehoof van Umkhonto we Sizwe en terroristebaas in Mosambiek en Zambie het nog lank nie gaan le teen … Continue reading "Hare waai tussen Zuma en Ramaphosa"... »
  • Vreemde haat teen Afrikaans as taal

    No Comments
    AFRIKAANS: KAN IEMAND SO HAAT? Hannes Engelbrecht “A language which will make any modest woman blush”. Nooit in die geskiedenis is enige ander taal so aktief gehaat en ondermyn as Afrikaans nie. Daar was baie konflikte oor godsdiens, ideologie en grondgebied, maar taal, soos in België en Kanada, was nog altyd redelik intellektueel benader as … Continue reading "Vreemde haat teen Afrikaans as taal"... »
  • Die betekenis van die Retief-moord 6 Februarie 1838

    No Comments
    Herdenking van die massa-moord op Piet Retief en die res van die Trekker-afvaardiging na Dingaan, koning van die Zoeloes – 6 Februarie 1838: ǹ Les uit die geskiedenis vir hedendaagse Afrikaners. Op 6 Februarie 2018 herdenk die Afrikanervolk een van die belangrikste gebeurtenisse in sy geskiedenis: Die barbaarse massa-moord op die verkose leier van die … Continue reading "Die betekenis van die Retief-moord 6 Februarie 1838"... »
  • Selfbeskikking en beeldende kuns

    No Comments
    SELFBESKIKKING en BEELDENDE KUNS Hannes Engelbrecht Diegene wat ons reeks volg oor kultuurverskille tussen die Afrikaner en die Afrikaan weet seker reeds dat die multikulturele droom van Suid Afrika ‘n mislukking was. Van die boustene van ‘n kultuur is beeldende en uitvoerende kunste. Hoe daar hieraan uiting gegee word vat aan die siel en skeppingsdrang … Continue reading "Selfbeskikking en beeldende kuns"... »

Internasionale Nuus

  • What is wrong with African regimes?

    No Comments
    WHAT’S WRONG WITH AFRICA? Hannes Engelbrecht Africa had two great political moments: the breaking free from colonialism in the sixties and the euphoria of democratic freedom in the nineties. It is ironic that South Africa initiated both movements – first with Verwoerd getting rid of British rule on May 31, 1961 by introducing a republican … Continue reading "What is wrong with African regimes?"... »
  • Europa Terra Nostra bepleit selfbeskikking

    No Comments
    EUROPESE DINKSKRUM PROMOVEER AFRIKANER SELFBESKIKKING Hannes Engelbrecht Die Europese nasionalistiese dinkskrum, Europa Terra Nostra, het Vrydag by hul raadsvergadering in Bratislava dit amptelik aanvaar om hulle gesamentlike politieke steun toe te se aan Front Nasionaal se pogings tot Afrikaner selfbeskikking. Die mosie is voorgele deur Ivan Bilokapic van Kroasie en dis eenparig deur die Raad … Continue reading "Europa Terra Nostra bepleit selfbeskikking"... »
  • Coke en Pepsi in politieke stryd in Suid Afrika

    No Comments
    COKE, PEPSI & APARTHEID Hannes Engelbrecht In die tyd waar Bell Pottinger se kaartehuis saam met Spur s’n inmekaar tuimel weens politiek in Suid Afrika, is dit interessant om die doktorale tesis van John Kirby Spivey van die Georgia State University te lees. Dit handel oor die strategiee van die twee groot sake-opponente van die … Continue reading "Coke en Pepsi in politieke stryd in Suid Afrika"... »
  • Vlaming en Afrikaner/Boer – lewenslange vennote

    No Comments
    Die naelstring tussen Vlaming en Boer Hannes Engelbrecht Terwyl ons toenemende steun uit alle wêrelddele begin kry teen die volksmoord op wittes en ons reg tot selfbeskikking is daar veral een volksgroep wat die Afrikaner/Boer onvoorwaardelik steun: Vlaandere. Van waar kom hierdie toegeneentheid van Vlaminge teenoor die Afrikaner? Eerstens het hulle eerstehandse kennis van Afrika … Continue reading "Vlaming en Afrikaner/Boer – lewenslange vennote"... »

Opinie

  • Selfbeskikking en emigrasie

    No Comments
    Hannes Engelbrecht Daar was al meermale ‘n debat of die emigrerende Afrikaners van Australie, Nieu Zeeland, Brittanje of Nederland nog ‘n rol te speel het in ons politieke debat oor selfbeskikking in Suid Afrika. As ‘n nuwe immigrant verwag enige land lojaliteit en dat jy die taal en kultuur van daardie land sal aanneem en … Continue reading "Selfbeskikking en emigrasie"... »
  • South African multiculturals’ biggest nightmare

    No Comments
    I’M YOU’RE BIGGEST NIGHTMARE Hannes Engelbrecht One common fear amongst liberals, Pan-Africanists, globalists and the politically-correct is that the whites and Afrikaners in particular become a political force in South Africa again. Like any con artist exposure lurks around every corner and if it is crucial that the “exposer” be fought with everything possible. What … Continue reading "South African multiculturals’ biggest nightmare"... »
  • Die Broederbond se intuimeling

    No Comments
    BROEDERBOND/AFRIKANERBOND Hannes Engelbrecht Front Nasionaal SA is seker die enigste party in Suid Afrika wat in sy Reglement van Orde ingeskryf het dat lidmaatskap van enige geheime organisasie rede tot onmiddelike ontslag uit FN is. Dit is een van die seer lesse wat die Afriakner geleer het uit die tydperk voor 1994 – die ander … Continue reading "Die Broederbond se intuimeling"... »