Ekonomie

Ekonomiese Nuus

  • Skenk vandag vir jou vryheid!

    No Comments
    DANKIE VIR JOU BYDRAE! Blaai jy deur facebook is elke vierde pos ‘n versoek om geld: dit is vir armsorg, hofverskynings, mediese kostes, politieke bedrywighede, eiegewin, huur, elektrisiteit. Die lys en die organisasies is oneindig. Jy kan sms, jy kan EFT, jy kan direk inbetaal, jy kan deur PnP stuur. Natuurlik maak dit ‘n mens … Continue reading "Skenk vandag vir jou vryheid!"... »
  • GIGABA – Die wolf in omkoop-skaapsklere

    GIGABA – Die wolf in omkoop-skaapsklere

    No Comments
    GIGABA – Die wolf in omkoop-skaapsklere Malusi Gigaba, die arrogante Minister van Finansies, beter bekend as Bra Gigs instaMinister, is ‘n pierewaaier wat te koop is aan die hoogste bod. Sy bande met die Guptas is lank onder die deken gehou, maar ‘n voormalige vriendin, *Buhle Mkhize, het hierdie week geen doekies omgedraai toe sy in ‘n bekgeveg met Gigaba se eggenote Norma betrokke geraak het op Twitter nie.... »
  • Wie is jou Koning, Suid Afrika?

    Wie is jou Koning, Suid Afrika?

    No Comments
    Wie is jou Koning, Suid Afrika? Belastingbetalers in Suid Afrika betaal sowat R650 miljoen per jaar om koningshuise en tradisionele leiers te onderhou. Sewe koningshuise lei heerlike lewens binne die land wat sogenaamd “demokraties” is.... »
  • Landbou Produkte

    Landbou Produkte

    No Comments
    Landbou Produkte So, jy koop by Pick 'n Pay? Jy stap by Pick n Pay in en doen jou inkopies? Behalwe vir die ingevoerde hoender en skaap wat ‘n paar weke bevrore in die skeepsruim was, koop jy maar die ander produkte op die rakke? Mens moet mos eet. Op die voorblad van Beeld is ‘n berig oor Allistair Coetzee wat reken die Bokke is op die drumpel van ‘n deurbraak.... »