Poltiek

Politieke Nuus

  • Hare waai tussen Zuma en Ramaphosa

    No Comments
    ‘ALLE HEL GAAN LOSBREEK’: ZUMA Hannes Engelbrecht Die Afrika spreekwoord lui: “Waar die olifante baklei, groei die gras nooit weer nie”. Dit blyk nou dat die Zuma/Ramaphosa-geveg veel erger is as wat Suid Afrikaners gedink het. Die oud-intelligensiehoof van Umkhonto we Sizwe en terroristebaas in Mosambiek en Zambie het nog lank nie gaan le teen … Continue reading "Hare waai tussen Zuma en Ramaphosa"... »
  • Vreemde haat teen Afrikaans as taal

    No Comments
    AFRIKAANS: KAN IEMAND SO HAAT? Hannes Engelbrecht “A language which will make any modest woman blush”. Nooit in die geskiedenis is enige ander taal so aktief gehaat en ondermyn as Afrikaans nie. Daar was baie konflikte oor godsdiens, ideologie en grondgebied, maar taal, soos in België en Kanada, was nog altyd redelik intellektueel benader as … Continue reading "Vreemde haat teen Afrikaans as taal"... »
  • Die betekenis van die Retief-moord 6 Februarie 1838

    No Comments
    Herdenking van die massa-moord op Piet Retief en die res van die Trekker-afvaardiging na Dingaan, koning van die Zoeloes – 6 Februarie 1838: ǹ Les uit die geskiedenis vir hedendaagse Afrikaners. Op 6 Februarie 2018 herdenk die Afrikanervolk een van die belangrikste gebeurtenisse in sy geskiedenis: Die barbaarse massa-moord op die verkose leier van die … Continue reading "Die betekenis van die Retief-moord 6 Februarie 1838"... »
  • Selfbeskikking en beeldende kuns

    No Comments
    SELFBESKIKKING en BEELDENDE KUNS Hannes Engelbrecht Diegene wat ons reeks volg oor kultuurverskille tussen die Afrikaner en die Afrikaan weet seker reeds dat die multikulturele droom van Suid Afrika ‘n mislukking was. Van die boustene van ‘n kultuur is beeldende en uitvoerende kunste. Hoe daar hieraan uiting gegee word vat aan die siel en skeppingsdrang … Continue reading "Selfbeskikking en beeldende kuns"... »
  • Selfhaat van die negrofiel

    No Comments
    ‘N TOESTAND SONDER NAAM Hannes Engelbrecht Is dit moontlik dat daar in die jaar 2018 ‘n geestestoestand is wat al beskryf word van vroegste tye af, maar daar is steeds geen term om die toestand te beskryf nie? “Internalized racism”, Gulliverism, anti-xenofobie, “self-loathing”… elke skrywer moet opnuut sy of haar eie term skep. In populere … Continue reading "Selfhaat van die negrofiel"... »
  • Mob behaviour in South Africa

    No Comments
    SELF-DETERMINATION AND AFRICAN MOB BEHAVIOUR Hannes Engelbrecht In this article we take a look at the vast diffirence in culture between the Afrikaner (and people from European descent) and the African culture of mob behaviour as encouraged by the present multicultural political system in South Africa and actively supported by the multicultural parties such as … Continue reading "Mob behaviour in South Africa"... »
  • Verskille tussen burger en onderdaan

    No Comments
    SELFBESKIKKING EN STAATSMANSKAP * Who wants to live in a sh*thole? * Hannes Engelbrecht By Front Nasionaal het ons al op byna alle lewensterreine ons argumente oor selfbeskikking gepubliseer teenoor die mislukte multikulturele politieke stelsel – onderwys, godsdiens, kultuur, grondbenutting en lewensbeskouing. Politieke verskille is natuurlik die hoofoorsaak waarom ons veg vir selfbeskikking en onafhanklikheid … Continue reading "Verskille tussen burger en onderdaan"... »
  • Gesonde verstand uitweg uit multikulturisme

    No Comments
    Hannes Engelbrecht Afrikaners is midde-in hulle sesde vryheidstryd; die ergste stryd waarin ons volk nog ooit gedompel was. Die vryburgers se Oosgrens-plaasmoorde, die Britse verengelsing-beleid na 1806, die soewereintiteit van ‘n Eerste en Tweede Vryheidsoorlog, en die kommunistiese en sosiale bedreiging van ‘n Grensoorlog is in 2018 alles saamgegooi teen ons. En ons is nie … Continue reading "Gesonde verstand uitweg uit multikulturisme"... »
  • Selfbeskikking en die ekonomie

    No Comments
    SELFBESKIKKING EN DIE EKONOMIE Hannes Engelbrecht Dr Hans van der Heuvel van die Vrije Universiteit van Amsterdam, Nederland se Departement van Kulturele Organisasie en -Bestuur ruk die masker af om te ontbloot waarom Suid Afrika in ‘n spiraal van rommelstatus is. Van der Heuvel se studieveld is “Afrika bestuurspraktyke” en hy is veral geinteresseerd in … Continue reading "Selfbeskikking en die ekonomie"... »
  • Selfbeskikking en onderwys

    No Comments
    SELFBESKIKKING EN ONDERWYS Hannes Engelbrecht Kanada met sy Engels- en Franssprekende bevolkings is op die voorpunt van die ontwikkeling van moedertaalonderrig; trouens die Universiteit van Toronto se House of Languages/Linguamon is een van die mees gesaghebbende organisasies wat navorsing daaroor doen. Suid Afrika, met 11 amptelike tale in teorie, maar met Engels as enigste aanvaarde … Continue reading "Selfbeskikking en onderwys"... »
  • Visitors to the terrorist ANC and MK pre-1990

    No Comments
    HISTORY: THE LISTS VISITORS TO THE ANC WHILE IT WAS A TERRORIST ORGANISATION A chronology of meetings between South Africans and the ANC in exile. Well over 200 white South African went to enter dialogue with the ANC for the take-over of South Africa. These are the useful idiots responsible for the failed multicultural political … Continue reading "Visitors to the terrorist ANC and MK pre-1990"... »
  • Ramaphosa and the paedophile Sidney Frankel

    No Comments
    RAMAPHOSA AND THE PAEDOPHILE Hannes Engelbrecht South Africans know the anecdote about Cyril Ramaphosa and Roelf Meyer’s fishing experience during the Kodesa talks on a new multicultural political dispensation in the early nineties. It happened at the country cottage of Sidney FRANKEL, the billionaire Johannesburg businessman. Frankel, a mutual friend of Ramaphosa (the promising young … Continue reading "Ramaphosa and the paedophile Sidney Frankel"... »
  • Dienslewering en selfbeskikking

    No Comments
    SELFBESKIKKING EN DIENSLEWERING Hannes Engelbrecht By Front Nasionaal het ons al meermale gepraat oor die verskil in lewensuitkyk, godsdiens, taal en kultuur wat ‘n multikulturele staatsbestel soos Suid Afrika onmoontlik maak. Dit is die groot politieke verskille tussen Afrikaner van Europese afkoms en die swart Afrikaan en selfs die grootste liberaal erken dit ewe skoorvoetend. … Continue reading "Dienslewering en selfbeskikking"... »
  • Zuma is nog ver van klaar

    No Comments
    DIE ANC BERG BAAR ‘N MUIS Hannes Engelbrecht Suid Afrika is nog lank nie ontslae van Jacob Zuma nie; en Cyril Ramaphosa se paadjie as troonopvolger is nog vol duwweltjies gesaai. Die gejuig deur die liberale oor Ramaphosa en die liberaal-lakeie wat hom ondersteun was voortydig. Die media was uitasem oor die Top Ses, maar … Continue reading "Zuma is nog ver van klaar"... »
  • Cyril Ramaphosa, die MacDonalds geldgierige

    No Comments
    RASSISME: Die gevolg van mislukking – Sal Ramaphosa iets vermag? Hannes Engelbrecht Die ANC het pas met ‘n baie klein minderheid die Venda verkies as hul president om oor die Nguni (Xhosa en Zoeloe) te regeer; die eerste ANC president wat nie uit die “struggle” kom nie. ‘n Kyk na die ander vyf posisies, veral … Continue reading "Cyril Ramaphosa, die MacDonalds geldgierige"... »
  • Ahead of ANC conference 2017: turmoil.

    No Comments
    ANC IN COURT TURMOIL AHEAD OF 16 DECEMBER – CHAOS AND ANARCHY EXPECTED Hannes Engelbrecht While Afrikaners are quietly preparing for the Day of the Vow celebrations on December 16, factions within the ANC are fighting it out in court in three provinces ahead of the elective conference in Johannesburg on the same day. * … Continue reading "Ahead of ANC conference 2017: turmoil."... »
  • Jacob Zuma en Bambata – Nkandhla se vlugtelinge

    No Comments
    ZUMA SE BAMBATA-OOMBLIK Hannes Engelbrecht Twee prominente Zoeloes van Nkandla. Twee gebeurtenisse 111 jaar uitmekaar. In beide gevalle speel grondeise, plaasmoorde, die regsbank, White Monopoly Capital en Indiers ‘n prominente rol. Gaan Jacob Zuma se kop uiteindelik rol na volgende week se ANC kongres net soos Mambata se kop (letterlik) gerol het in 1906? Bambata … Continue reading "Jacob Zuma en Bambata – Nkandhla se vlugtelinge"... »
  • Farm attacks: When meddlesome people don’t think about consequences

    No Comments
    EXPLOSIVE: WHO ARE THE INSTIGATORS OF RACIAL HATRED AGAINST WHITE FARMERS? FRONT NATIONAL NAME AND SHAME Hannes Engelbrecht Almost everybody knows the name of Andile Mngxitama and his racist remarks against white farmers. But who are Bronwen Manby (researcher of the Africa Division HRW), Rumbi Mabuwa, Cheryl Goodenough of Ixopo, Peter Takirambudde, LaShawn Jefferson, legal … Continue reading "Farm attacks: When meddlesome people don’t think about consequences"... »
  • Brainwashing in South African politics 1994 – 2017

    No Comments
    BRAINWASHING: ARE YOU A CONSERVATIVE ROCK or LEFTWING CLAY? Hannes Engelbrecht Brainwashing is not necessarily lobotomies and physical altering of the mind. Brainwashing, as a tool of the communist (as in South Africa with the help of a few gullible liberals in white, multicultural politics) is a far more sophisticated method of influencing people, ordinary … Continue reading "Brainwashing in South African politics 1994 – 2017"... »
  • Die verraad duur voort

    No Comments
    NASPERS, ALTRON en die GUPTAS – duur die verraad voort? Hannes Engelbrecht Van Naspers en Media24 se rol in die Inligtingskandaal en tydens die Dakar- en De Klerk-oorgawe het ons al meermale geskryf. Nou het Koos Bekker en Ton Vosloo se baba egter die perke van Afrikanervertroue heeltemaal oorskrei. En op die koop toe is … Continue reading "Die verraad duur voort"... »