Geskiedenis

Volks Geskiedenis

  • Laurens van der Post – Afrikaner kulkuns in die Britse monargie

    No Comments
    GESKIEDENIS: LAURENS VAN DER POST Dalene Nelson LAURENS JAN VAN DER POST, gebore op 13 Desember 1906 in Phillipolis in die Vrystaat, was ‘n enigma – ‘n Afrikaner wat ‘n onnatuurlike invloed binne die Britse koningshuis gehad het; ‘n kenner van die Boesman/Khoi wat as ‘n leek ontbloot is; ‘n oorlogsveteraan wat blatant gelieg het … Continue reading "Laurens van der Post – Afrikaner kulkuns in die Britse monargie"... »
  • Jackie Moggridge en Pat Pattle, die vlieende Springbokke

    No Comments
    GESKIEDENIS: JACKIE MOGGRIDGE & PAT PATTLE Dalene Nelson Terwyl daar in Unie van Suid Afrika erg baklei is tussen Nat en Sap oor die land se toestrede tot die Tweede Wereldoorlog, het ‘n jong meisie haar naam in die geskiedenisannale gevestig met uitsonderlike prestasies in die oorlogsone. Veral haar optrede in die Battle of Britain … Continue reading "Jackie Moggridge en Pat Pattle, die vlieende Springbokke"... »
  • Swart Desember se haai-aanvalle in 1957

    No Comments
    GESKIEDENIS: SWART DESEMBER EN DIE DOLFYNE Dalene Nelson “Swart Desember” in Suid Afrika se geskiedenis verwys na die tydperk 18 Desember 1957 tot 15 April 1958 toe nege haai-aanvalle langs die Natalse Suidkus aangemeld is. Die aanvalle is, volgens ‘n kommissie van ondersoek, veroorsaak deur veral drie gebeure: Japanese walvisskepe in die gebied, vloede wat … Continue reading "Swart Desember se haai-aanvalle in 1957"... »
  • Sylvia Raphael – die briljante Mossad agent

    No Comments
    GESKIEDENIS: SYLVIA RAPHAEL Dalene Nelson Die samewerking teen kommunisme tussen Suid Afrika en Israel gedurende die sestigs en sewentigs is ou nuus, nes die omseiling van sanksies en die ontwikkeling van atoomwapens. Een van die sleutelfigure van destyds is die onderwyseres van Pretoria, Sylvia Raphael. SYLVIA RAPHAEL is gebore op 1 April 1937 naby Kaapstad, … Continue reading "Sylvia Raphael – die briljante Mossad agent"... »
  • De Lima en Boniface oor taal en vryheid

    No Comments
    FRANSMAN EN PORTUGEES BAKLEI OOR AFRIKAANS Hannes Engelbrecht ‘n Paar kort anekdotes uit Elizabeth Conradie se boek oor die wordingsgeskiedenis van Afrikaans in 1934 het my op die spoor gesit van ‘n onverkwiklike rusie tussen ‘n Farnse en Portugese skrywer oor Afrikaans en die vryheidstrewe van Afrikaners. In die een hoek is CHARLES ETIENNE BONIFACE, … Continue reading "De Lima en Boniface oor taal en vryheid"... »
  • Die mense van die Ossewa Brandwag

    No Comments
    Dalene Nelson Op 4 Februarie 1939 het ‘n aantal Afrikaners wat gekant was teen die Britse imperialisme in die pastorie van die Tweetoringkerk in Bloemfontein byeengekom en die Ossewa Brandwag gestig onder leiding van Kolonel JCC Laas. Die OB het gevloei uit die golf van nasionalisme na die herdenking van die Groot Trek wat gedurende … Continue reading "Die mense van die Ossewa Brandwag"... »

Grens Oorlog

  • Frederick Selous – die naam van die Selous Scouts

    No Comments
    GESKIEDENIS: FREDERICK COURTENAY SELOUS Dalene Nelson Die ouer garde sal die Rhodesiese Selous Scouts onthou wat van 1973 tot 1980 in die Bosoorlog betrokke was. Die eenheid se leuse was “Pamwe Chete”, wat beteken “almal saam” en hulle was ‘n gedugte eenheid teen terrorisme en insypeling. Frederick Courtenay SELOUS is op 31 Desember 1851 gebore … Continue reading "Frederick Selous – die naam van die Selous Scouts"... »
  • Generaal Jannie Geldenhuys en die Koue Oorlog

    No Comments
    GESKIEDENIS: JANNIE GELDENHUYS & SAVANNA Dalene Nelson Een van die insiggewendste onderhoude met Genl Jannie Geldenhuys is in 2008 getranskribeer vir Wits se argiewe. Jannie Geldenhuys is gebore op die plaas Dansfontein in die Kroonstad-distrik gedurende 1935. Sedert April 1965 was hy betrokke by Suidwes Afrika (Namibie) as stafoffisier met die rang van kolonel en … Continue reading "Generaal Jannie Geldenhuys en die Koue Oorlog"... »
  • De Klerk se 2 Februarie-toespraak lank voor die tyd beplan

    De Klerk se 2 Februarie-toespraak lank voor die tyd beplan

    No Comments
    VERRAAD! VERRAAD! 2 FEBRUARIE 1990: DIE LIEGBEKKE VAN S.A. POLITIEK! (* Bewys dat De Klerk, Pik Botha, Dawie de Villiers, Beukes, Evans en Constand Viljoen lank voor 2 Februarie 1990 geweet het van die oorgawe aan die ANC; ons kernvermoe afgetakel het en ons troepe doelbewus onttrek het aan Angola omdat dit ‘n verleentheid vir … Continue reading "De Klerk se 2 Februarie-toespraak lank voor die tyd beplan"... »
  • Hein Groskopf- Verraaier

    Hein Groskopf- Verraaier

    No Comments
    Hein Groskopf- Verraaier Hein Grosskopf is gebore op 21 Desember 1963. Sy pa was Johannes Grosskopf (redakteur van Beeld en later professor in joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch) en sy ma was ‘n skyfster. Hy matrikuleer aan Hoerskool Linden.... »
  • John Wahl – Vergete Held

    John Wahl – Vergete Held

    No Comments
    John Wahl - Vergete Held JOHN WAHL was deel van Operasie Savannah in Angola vanaf September 1975 tot Desember 1975. Hier het hy hom onderskei as ‘n besondere dapper soldaat en onverskrokke mens – iets wat steeds vandag in hom voortleef al het hy ‘n baie groot prys betaal.... »

Boere Oorlog

  • Alice Greene, die parmantige onderwyseres

    No Comments
    GESKIEDENIS: ALICE GREEN, PARMANTIGE ONDERWYSERES Dalene Nelson Met die uitbreek van die Vryheidsoorlog tussen Boer en Brit is twee uiteenlopende onderwyseresse by die Collegiate School for Girls in Port Elizabeth – een ‘n stoere Engelse dame van 29 en die ander die dogter van die Kaap se eerste premier, John Molteno. ALICE MATHILDA GREENE is … Continue reading "Alice Greene, die parmantige onderwyseres"... »
  • Die Slag van Modderfontein – en die vroue

    No Comments
    GESKIEDENIS: “DON’T TOUCH OUR WOMEN!” Dalene Nelson Natal, die grootliks Engelssprekende kolonie (wat later deur Bedford beskryf is as “The last outpost of the British Empire”), was tydens die Vryheidsoorlog ook ‘n woelnes. Die bekende foto van die “Boere Amasone-korps” van gewapende vroue by Newcastle is later verklaar as ‘n foto van vroue en kinders … Continue reading "Die Slag van Modderfontein – en die vroue"... »
  • Wilmansrust, die Kakies en Aussies

    No Comments
    GESKIEDENIS: DIE WILMANSRUST SKANDAAL Dalene Nelson Majuba. Paardekraal. Wilmansrust? Wilmansrust? As die Boeremagte geweet het wat werklik by Wilmansrust gebeur het in Junie 1901 kon die oorlog moontlik ‘n ander wending geneem het. Brittanje en Australie was in ‘n bittere onenigheid na Wilmansrust (selfs erger as oor Breaker Morant), maar dit is grootliks stil gehou. … Continue reading "Wilmansrust, die Kakies en Aussies"... »
  • Hendri Slegtkamp van Tabanyama

    No Comments
    GESKIEDENIS: HENDRI SLEGTKAMP VAN TABANYAMA Dalene Nelson Hendrik Frederick Slegtkamp is gebore op 19 April 1873. Hendri Slegtkamp is een van die gewone Boerestryders wie se dramatiese geskiedenis en ontberinge in die vergetelheid verdwyn het soos die aandag meer en meer op die Boeregeneraals toegespits is. Dit is veral sy vermetele waagstuk by Tabanyama net … Continue reading "Hendri Slegtkamp van Tabanyama"... »
  • Die geheim van die Kruger Miljoene

    No Comments
    GESKIEDENIS: DIE KRUGER MILJOENE Dalene Nelson Wag daar iewers in Suid Afrika ‘n fabelagtige skat op iemand om dit te ontdek? Die mite van die Kruger Miljoene leef na meer as ‘n eeu steeds voort onder fortuinsoekers. Teen vandag se waarde behoort die “Kruger Miljoene” in goud en diamante sowat U$500m werd te wees. Legende … Continue reading "Die geheim van die Kruger Miljoene"... »
  • Jopie Fourie se brief uit die tronk

    No Comments
    JOPIE FOURIE SE LAASTE BRIEF? Gerhard Muller van Welkom het die volgende brief onder sy vader se besittings aangetref en aan Front Nasionaal gestuur. Dit is na waarskynlikheid die laaste brief wat Jopie Fourie aan sy volk gerig het voor sy teregstelling. Pretoria Tronk Sondag 20-12-1919 Getroue Afrikaners, vriende en vriendinne, By die tyd dat … Continue reading "Jopie Fourie se brief uit die tronk"... »

Etniese Bevolkings Geskiedenis

  • Votti Somayya, die onblusbare gees

    No Comments
    GESKIEDENIS: DIE ONGEHOORSAME “COOLIE MAID” Dalene Nelson Sedert die tagtigerjare is daar die gebruik van Indiese akademici en veral politici om die Indiergeskiedenis in Suid Afrika en masse te koppel aan die “Struggle against Apartheid”. In die proses is Gandhi al opgekommandeer ten spyte van sy rassisme teenoor swartes en ook die onblusbare Votti Somayya, … Continue reading "Votti Somayya, die onblusbare gees"... »
  • Beamish – die man agter Hitler

    No Comments
    Dalene Nelson Waar het Adolf Hitler se veldtog teen Jode ontstaan en wie het hom beinvloed? ‘n Boek van die ou Suid Afrikaanse politikus, parlementarier in die Oranjerivier Kolonie, Boerekryger en koerantuitgewer, Arthur Barlow, werp meer lig op hierdie vrae: al het dit geheel en al in die vergetelheid verdwyn. HENRY Hamilton BEAMISH, gebore 2 … Continue reading "Beamish – die man agter Hitler"... »
  • Chinese mynwerkers in Suid Afrika 1904

    No Comments
    GESKIEDENIS: DIE GEDOEMDE CHINESE EKSPERIMENT Dalene Nelson Met sowat 500 000 Chinese, meestal onwettig, wat Suid Afrika binnegestroom het sedert 1994 en selfs in die kleinste plattelandse dorpies gesien word (met ‘n belastingvrye omset wat groter is as die supermarkgroepe Pick ‘n Pay en Checkers), het mense al vergeet van die gedoemde Britse eksperiment van … Continue reading "Chinese mynwerkers in Suid Afrika 1904"... »
  • Saartjie Baartman in Europese sirkusse

    No Comments
    GESKIEDENIS: Die tragiese SAARTJIE BAARTMAN Dalene Nelson Erotika van halfgeklede en naak vroue trek al eeue lank mans se aandag. Die een groot uitsondering was Saartjie Baartman, die Hottentot/Khoi vrou wat gedurende die 19de eeu naak in Europa se sirkusse geparadeer is as ‘n kuriositeit, nie as sekssimbool nie. Selfs na haar dood in 1815 … Continue reading "Saartjie Baartman in Europese sirkusse"... »
  • Ndube, Duby en Dube

    No Comments
    MYSTERY: NDUBE – the Zulu chief Hannes Engelbrecht In recent times we have seen how people like Carl Niehaus, Derek Hanekom, Jacques Pauw and Max du Preez become an embarrasment because of their ties to the ANC, being regarded with suspision by both black and white alike. With the internet and globalisation it is not … Continue reading "Ndube, Duby en Dube"... »
  • Suid Afrika se Indiergemeenskap

    No Comments
    DIE INDIERGEMEENSKAP – VAN WAAR? Hannes Engelbrecht Suid Afrika het waarkynlik die grootste Indiersgemeenskap ter wereld buite Indie. Van die vroegste tye af het hulle ‘n groot rol in die land se geskiedenis gespeel – beide goed en sleg. Die eerste Bataafse slavinne het reeds kort na die volkstigting van Van Riebeeck aangekom en hulle … Continue reading "Suid Afrika se Indiergemeenskap"... »