Liewe Ouma Briewe

Liewe Ouma

  • Hansie word motiveringspreker

    No Comments
    Liewe ouma Ek is nou ‘n motiveringspreker. Die jaar het mos baie rampspoedig vir baie mense begin. Dis nou verby die stadium waar brandewyn help. Oom Allistair het bedank as Springbokafrigter. Na my speech toe kom kla hy by my by die verhoog: “Ek is afgedank omdat ek ‘n kleurling is”. Toe vat ek hom … Continue reading "Hansie word motiveringspreker"... »
  • Nuwejaarswense vir 2018

    No Comments
    Liewe ouma Die gees van welwillendheid het my beetgepak in hierdie vakansietyd. Ek wil net almal voorspoed toewens. Aan my goeie vriend Julius – ‘n heerlike Kersvigs en ‘n aidstekende Nuwejaar. Mag jou drome oor grond waar word, soos in stille waters diepe grond. Met jou rooi pakkie het jy vreugde in baie mense se … Continue reading "Nuwejaarswense vir 2018"... »
  • Datums, tye en nog ‘n tyd

    No Comments
    GRAAD 7 AARDRYKSKUNDE Hannes Engelbrecht Kom klassie, laat Meneer julle nou mooi verduidelik vandag, want Meneer sien julle wil mekaar met klippe gooi en assegaaie steek oor 25 Desember, 6 Januarie, September en allerhande datums. Kyk, ons weet nie. As jy nie die beginpunt ken nie, kan jy nie die ander goete uitwerk nie. As … Continue reading "Datums, tye en nog ‘n tyd"... »
  • Alweer Bloedrivier

    No Comments
    Liewe ouma Dis snaaks hoe die lewe werk. Saterdag herdenk ons Geloftedag… en wragtig! 179 jaar na die tyd val daar alweer ‘n Zoeloe die naweek in Midrand. Nes Dingane laat umfaan Jacob 22 kinders en ‘n handvol vroue agter. Oom Awie reken dat Midrand ook maar ‘n bloederige affere gaan afgee. Aarde ouma, maar … Continue reading "Alweer Bloedrivier"... »
  • Materiaalsmouse

    No Comments
    Liewe ouma Ek werk nou lekker by Blue Store in Mohaddin. Ek verkoop materiaal vir oom Hassan. Ons noem dit “state stitchure”. Ons kry iemand met ‘n bakkie, trek hom kakie aan en gee hom ‘n videofoon. Dan moet hy net praat. Ek en tannie Sumeida staan net en materiaal verkoop – wit strikkies, bruin … Continue reading "Materiaalsmouse"... »